OtherPapers.com - Other Term Papers and Free Essays
Search

Wêreld Is 'n Wrede Plek (afrikaans)

Essay by   •  August 22, 2011  •  Essay  •  583 Words (3 Pages)  •  2,542 Views

Essay Preview: Wêreld Is 'n Wrede Plek (afrikaans)

Report this essay
Page 1 of 3

Die gedig "Afskeid" is afkomstig van E.W.S Hammond se digbundel genaamd "Hamburgers en Hotdogs" wat in 1980 gepubliseer is. Dit is kort gedig wat slegs uit veertien versreëls bestaan. Afskeid word deur die hele gedig uitgebeeld en word gevoed deur beelde van 'n besonderse seisoen. Daar is 'n gebrek aan kommunikasie en aanraking. Daaruit groei dit tot 'n treffende gedig.

Titel

Die titel bestaan slegs uit die word "Afskeid". In die gedig word die afskeid tussen twee mense bespreek en dit word vergelyk met die natuur se afskeid van 'n somer. Die titel is die sleutel van hierdie merkwaardige gedig en dit berei die leser voor van dit wat gaan volg.

Opsomming van die gedig

Die spreker sê dat hy en sy geliefde afskeid neem in die pyn van herfs wat veroorsaak is deur die blare wat afgeval het. Die afval van die blare word as 'n pynlike proses beskou. Hulle het niks meer om vir mekaar te sê nie en hul arms is kaal en uitgestrek. Die spreker verlang na die ander persoon. Die spreker wens dat hy met sy hand aan sy geliefde se hand kan raak en met sy mond iets mooi en fyn kon sê sooswat die wind saggies deur die blare fluister. Sy woorde word ongesê soos die wind wat nie meer deur die blare kan fluister nie omdat dit afgeval het. Aan die einde van die gedig weet ons dus dat daar geen aanraking plaasgevind het nie. Die digter sê dit nie direk nie; hy suggrer dit deur die beelde van afgevalle blare en die vernietigende wind.

Beeldspraak

Die afskeidspyn wat in die "herfsseer" aangetref word is dus 'n uitgebreide matafoor. Die afskeid en die herfs is vesels wat saam die weefsel van die gedig word. Die vierde versreël "die arms kaal en uitgestrek" word vegelyk met blaarlose takke van bome. Die spreker is dus magteloos omdat hy nie aan sy geliefde se hand kan raak nie en hy is stom. Versreël elf, twaalf, dertien en veertien " Maar die blare het geval en die wind gryp deur die kaal takke" dui die spreker se stomheid aam. Net soos die wind nie deur die blare kan fluister nie, kan die spreker ook nie meer praat nie. Die laaste versreël "deur die kaal takke" word vergelyk met die stilte van die spreker.

Stylfigure

Rym en ritme

Die gedig is nie in strofes ingedeel nie, maaar daar verskyn 'n pouse aan die einde van die agste versreël "teen joune kon sê-" Die aandagstreep dui kontras aan aan en benadruk dit wat gaan volg . Die "lê" - "sê" - rym in versreël ses en agt is die enigste rym wat aangetref word in die gedig. Dit lei tot 'n gevolgtrekking dat die gedig 'n bou van 'n

...

...

Download as:   txt (3.1 Kb)   pdf (58.1 Kb)   docx (9.7 Kb)  
Continue for 2 more pages »
Only available on OtherPapers.com